Yuji Okumoto

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Yuji Okumoto
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Yuji Don Okumoto
Geboorte 20 April 1959 (1959-04-20) (65 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Yuji Okumoto (gebore 20 April 1959) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Karate Kid Part II (1986), Pearl Harbor (2001), en Inception (2010).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1986: The Karate Kid Part II
  • 1988: Aloha Summer
  • 1989: True Believer
  • 2001: Pearl Harbor
  • 2005: The Crow: Wicked Prayer
  • 2010: Inception
  • 2018: Ultra Low
  • The Paper Tigers
  • Kenzo

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2012: MotherLover

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1990: Murder in Paradise
  • 1999: Johnny Tsunami
  • 2000: Guilty as Charged

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 1993: Brain Smasher... A Love Story
  • 1995: Hard Justice
  • 2013: The Hypoglycemic Lactose Intolerant Homeless Guy

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]