Vierkant
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
'n Vierkant is 'n vierhoek ('n tweedimensionele voorwerp) met vier sye wat almal ewe lank is en vier regte hoeke tussen die sye.
Eienskappe
[wysig | wysig bron]- Die oppervlakte van die vierkant word as volg bereken:
- oppervlak = sy × sy (lengte × hoogte)
- Die omtrek volg uit die formule:
- omtrek = 4 × sy
- Die lengte van die diagonaal is:
- diagonaal = × sy
- Met 'n vierkant sny die diagonale mekaar in die middel en staan hulle loodreg teenoor elkaar.