Victor Argo
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Victor Argo | |
Geboortenaam | Victor Jimenez |
---|---|
Geboorte | 5 November 1934 |
Sterfte | 7 April 2004 (op 69) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Victor Argo (5 November 1934 – 7 April 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Raw Deal (1986), The Last Temptation of Christ (1988), King of New York (1990), en Ghost Dog: The Way of the Samurai (1999).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: Hot Tomorrows
- 1985: The Electric Chair
- 1986: Raw Deal
- 1987: Romando
- 1988: The Last Temptation of Christ
- 1990: King of New York
- 1995: Condition Red
- 1998: Fast Horses
- 1998: Going Nomad
- 1999: Ghost Dog: The Way of the Samurai
- 2000: Love = (Me)^3
- 2001: Double Whammy
- 2001: Queenie in Love
- 2004: Personal Sergeant
- 2005: Lustre
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1974: Chopper One
- 1989: Dream Street
- 1995: Dark Eyes
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1981: Dream House