Tewis de Bruyn
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
| |||||
Volle naam | Mattheus Johannes de Bruyn | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 5 Augustus 1982 | ||||
Geboorteplek | Hoopstad, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,74 m | ||||
Massa | 86 kg | ||||
Skool | Grey-kollege | ||||
Universiteit | Noordwes-Universiteit | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Skrumskakel, Losskakel | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
NWU-Pukke | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002-2003 2004-2006 2007 2007-2013 |
Luiperds Arende Boland Vrystaat Cheetahs |
? 6 7 73 |
(?) (5) (2) (181) | ||
korrek soos op 21 Mei 2013. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008-2013 | Cheetahs | 57 | 25 | ||
korrek soos op 21 Mei 2013. |
Tewis de Bruyn (gebore in Hoopstad, 5 Augustus 1982) is ’n rugbyspeler wat vir die Vrystaat Cheetahs as ’n skrumskakel en losskakel speel in die Curriebeker en vir die Cheetahs in die Superrugbyreeks.
Hy het in die verlede ook vir die Luiperds, Arende en Boland Kavaliers gespeel.