Riaan Smit
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
| |||||
Volle naam | Adriaan Jacobus Smit | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | True Blue | ||||
Geboortedatum | 28 April 1984 | ||||
Geboorteplek | Springs, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,78 m | ||||
Massa | 85 kg | ||||
Skool | Hoër Tegniese Skool Springs | ||||
Universiteit | Noordwes-Universiteit | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel, Heelagter | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
NWU-Pukke | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006 2007 2008 2009 2010 2010-2012 |
Luiperds Pumas Valke Luiperds Griffons Vrystaat Cheetahs |
3 12 11 4 2 31 |
(5) (85) (42) (37) (14) (111) | ||
korrek soos op 21 Mei 2013. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011-2013 | Cheetahs | 23 | 103 | ||
korrek soos op 6 Julie 2013. |
Riaan Smit (gebore in Springs, 28 April 1984) is 'n rugbyspeler wat vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker en die Cheetahs in die Superrugbykompetisie rugby speel. Hy het ook al vir die Luiperds, die Pumas, die Griffons en die Valke uitgedraf.
Smit het in 2014 aangekondig dat hy ’n kontrak met die Franse klub Oyonnax geteken het.