Olënpark
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Olënpark | ||
Bynaam | Profertpark | |
---|---|---|
Ligging | Potchefstroom, Suid-Afrika | |
Koördinate | 26°43′32″S 27°6′54″O / 26.72556°S 27.11500°O | |
Eienaar | Luiperds Rugbyunie | |
Kapasiteit | 22 000 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Huurders | ||
Luiperds, Pampas XV |
Olënpark (ook bekend as Profertpark) is 'n stadion in Potchefstroom wat vir rugby en sokker gebruik word. Dit kan ongeveer 22 000 toeskouers akkommodeer. Die Luiperds en die Pampas XV gebruik die stadion as hulle tuisveld.