Memecylon soutpansbergense
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Soutpansbergroosappel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Melastomataceae |
Genus: | Memecylon |
Spesie: | M. soutpansbergense
|
Binomiale naam | |
Memecylon soutpansbergense R.D.Stone & I.G.Mona, (2019)
|
Die Soutpansbergroosappel (Memecylon soutpansbergense) is 'n struik of klein boompie wat deel is van die Melastomataceae-familie. Dit is endemies aan die Soutpansberge in Limpopo, sy voorkomsgebied is 850 km². Die boom word gebruik as brandhout en vir informele huisbou.
Die boom se FSA-nommer is 763.[1]