Kategoriebespreking:Chemie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Om aan te sluit by die verandering van "literatuur" na "letterkunde", kan ons dalk hierdie kategorie se naam wysig na "Skeikunde"? "Chemie" word wel baie gebruik, maar net so word "skeikunde" nog alledaags gebruik. Dit is in pas met konvensie en is minder anglisisties. — Adriaan (SB) 17:34, 29 Augustus 2007 (UTC)[antwoord]