Judi Shekoni
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Judi Shekoni | |
Geboortenaam | Judith Shekoni |
---|---|
Geboorte | 31 Maart 1982 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Judi Shekoni (gebore 31 Maart 1982) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Garfield: A Tail of Two Kitties (2006) en The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: Spinning Candyfloss
- 2004: Echoes of War
- 2006: Garfield: A Tail of Two Kitties
- 2012: The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2
- 2016: Club Dancer
- Beyond Grace
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2002: The Hidden City
- 2008: When Women Ruled the World
- 2016: Ice