Jacqueline Obradors
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jacqueline Obradors | |
Geboortenaam | Jacqueline Danell Obradors |
---|---|
Geboorte | 6 Oktober 1966 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jacqueline Obradors (gebore 6 Oktober 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Six Days Seven Nights (1998), Atlantis: The Lost Empire (2001), Tortilla Soup (2001), en A Man Apart (2003).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Soldier Boyz
- 1996: Crossing Over
- 1997: The People
- 1998: Six Days Seven Nights
- 2001: Atlantis: The Lost Empire
- 2001: Tortilla Soup
- 2003: A Man Apart
- 2004: Unstoppable
- 2014: The Fluffy Movie: Unity Through Laughter
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2000: Battery Park
- 2005: Freddie
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: Imagine 04: A Celebration of Children's Hospital Los Angeles
Video's
[wysig | wysig bron]- 2003: Atlantis: Milo's Return
- 2014: Bad Ass 2: Bad Asses
- 2014: The Making of Bad Asses