Huis
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
'n Huis is 'n gebou waarin mense kan woon. Hulle kan wissel van eenvoudige wonings soos rudimentêre hutte van nomadiese stamme en die geïmproviseerde plakkershutte in plakkerskampe; tot komplekse, vaste strukture van hout, steen, beton of ander materiale wat loodgietery, ventilasie en elektriese stelsels bevat.[1][2]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Schoenauer, Norbert (2000). 6,000 Years of Housing (rev. ed.) (New York: W.W. Norton & Company).
- ↑ "housing papers" (PDF). clerk.house.gov. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 17 Januarie 2013. Besoek op 18 Desember 2012.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Huise.
- Behuising deur die eeue, animasie deur The Atlantic