Gebruikerbespreking:Snokkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Hallo almal, ek is nuut op die webwerf. Kan iemand my help asb? Hoe soek ek na bv: vrese en bygelowe van die vroeëre seevaarders? As ek bygelowe in tik dan verskyn daar ’n bladsy met 20 artikels waarin die woord is, maar as ek na die volgende 20 of 40 bladsye wil gaan, wil dit nie werk nie. HELP asb.--Snokkie 19:58, 18 April 2008 (UTC)

Hallo Snokkie. Welkom by Wikipedia. Daar is vir my net 8 resultate. As daar meer as 20 was, sou mens daarop kon klik. Die eerste stel resultate is waarskynlik al wat daar is. Groete, Alias (kontak) 20:13, 18 April 2008 (UTC)[antwoord]