Chauncey Leopardi
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chauncey Leopardi | |
Geboorte | 14 Junie 1981 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chauncey Leopardi (gebore 14 Junie 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Father of the Bride (1991), The Sandlot (1993), Huck and the King of Hearts (1994), en Casper (1995).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1991: Father of the Bride
- 1993: The Sandlot
- 1994: Huck and the King of Hearts
- 1995: Casper
- 1996: Sticks & Stones
- 2001: Boys Klub
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: Shadow Zone: The Undead Express
- 2012: Make the Right Choice
Video's
[wysig | wysig bron]- 1996: The Paper Brigade