Bespreking:Ritme
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Ritme-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Ritme
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Hersiening
[wysig bron]Hallo Landie.W. Dankie vir die poging met hierdie artikel. Nes by die artikel oor dinamiek wil ek jou vra om baie sorgvuldig deur hierdie artikel te lees en dit grondig te hersien. Daar is talle probleme met onnodige hakkies, verkeerde paragraafbreuke, ens. Ek neem aan dat die Engelse "drilling of soldiers" na iets soos 'n drilpeloton verwys, nie boorwerk nie. "African music" is sekerlik eerder "Afrikamusiek" as "Afrikaanse musiek". Lees asb. baie versigtig weer deur die artikel. Waar terme probleme geskep het (soos isochrony), vra gerus hulp in die Wikipedia:Geselshoekie/Taalforum. Die rooi fout met sjablone kan soms moeite maak, maar dit is van uiterste belang om dit uit te sorteer voordat daar nog artikels met sulke probleme geskep word. Vra gerus vir hulp in die geselshoekie as die dokumentasie onvoldoende is. Sterkte! --Alias (kontak) 06:49, 9 November 2018 (UTC)P