Bespreking:Foibe (maan)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Foibe

[wysig bron]

@BurgertB:, ek let op dat jy noem dat die maan na 'n Titaniese godin vernoem is maar jy noem die naam Foibe glad nie... Groete! Oesjaar (kontak) 05:47, 22 Januarie 2024 (UTC)[antwoord]

"Titaniese godin" moes 'n skakel na Foibe gewees het. Reggemaak. ~ Burgert (kontak) 10:10, 22 Januarie 2024 (UTC)[antwoord]
Dankie, jou artikels word waardeer mnr! Oesjaar (kontak) 10:40, 22 Januarie 2024 (UTC)[antwoord]