Aspalathus vulnerans
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Aspalathus vulnerans | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. vulnerans
|
Binomiale naam | |
Aspalathus vulnerans Thunb., (1800)
| |
Sinonieme | |
|
Aspalathus vulnerans is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit plant kom van die Gifberg tot by die Olifantsrivier-vallei asook op die Piketberg voor.