Anne Brontë

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Anne Brontë
'n Skets van Brontë, deur haar suster, Charlotte Brontë in 1834.
Gebore17 Januarie 1820
Thornton, Wes-Yorkshire
Sterf28 Mei 1849
Scarborough, Noord-Yorkshire
NasionaliteitEngeland
BeroepSkrywer
Bekend virThe Tenant of Wildfell Hall

Anne Brontë (17 Januarie 1820 - 28 Mei 1849) was 'n Engelse skryfster en het bekend geraak na die publikasie van haar boek The Tenant of Wildfell Hall. Sy was deel van die Brontë-familie en het ook die skuilnaam Acton Bell gebruik.

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 4, Bladsy 603.