ATKV Natalia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

Natalia is ‘n vakansieoord aan die suidkus van kwaZulu-Natal. Die oord is by Winkelspruit en 40 km suid van Durban. Sedert 1956 is dit die eiendom van die ATKV.