8 Canada Square
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
8 Canada Square (ook bekend as die HSBC-toring) is 'n wolkekrabber wat in 2002 in Londen voltooi is. Die gebou het 'n hoogte van 200 meter en 45 verdiepings.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 8 Canada Square.