Brjansk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur BurgertB (besprekings | bydraes) op 17:14, 28 Februarie 2012 (Nuwe artikel)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Brjansk

Брянск
Stad
Wapen van Brjansk
Wapen
Ligging van Brjansk-oblast in Rusland
Ligging van Brjansk-oblast in Rusland
Brjansk is in Brjansk-oblast
Brjansk
Brjansk
Ligging van die stad Brjansk in Brjansk-oblast
Koördinate: 53°15′N 34°22′O / 53.250°N 34.367°O / 53.250; 34.367
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedBrjansk-oblast
Stigting985[1]
Regering
 • TipeStad-okroeg
 • BurgemeesterIgor Aljochin
Bevolking
 • Totaal415 640
TydsoneUTC+04:00
Webwerfhttp://www.admin.bryansk.ru/

Brjansk (Russies: Брянск) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Brjansk-oblast. Dit is 379 km suidwes van Moskou geleë. Die bevolking in 2010 was 415 640.

Verwysings

  1. Энциклопедия Города России. Moskou: Большая Российская Энциклопедия. 2003. p. 56. ISBN 5-7107-7399-9.

Eksterne skakels