Jekaterinburg
Jekaterinburg in Rusland | Wapen |
Vlag | |
Land | Rusland |
Oblast | Swerdlowsk Oblast |
Koördinate | 56°50′N 60°35′E / 56.833°N 60.583°O |
Stigting | 1723 |
Stadstatus | 1792 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 490 vk km |
Hoogte bo seevlak | 237 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2002) | 1 293 537 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 684/vk km |
Tydsone | UTC +5 |
- Somertyd | UTC +6 |
Burgemeester | Arkady Chernetsky |
Amptelike Webwerf | www.ekburg.ru |
Jekaterinburg (Russies: Екатеринбу́рг) is 'n stad in Rusland wat in 1723 gestig is. Die stad het 'n bevolking van 1 293 537 in 2002. Die stad het tussen 1924 en 1991 die naam Swerdlowsk gedra.