Gewone drolpeer
Gewone drolpeer | |
---|---|
Met somerloof en lentebloeisels | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Malvaceae |
Genus: | Dombeya |
Spesie: | D. rotundifolia
|
Binomiale naam | |
Dombeya rotundifolia | |
Sinonieme | |
|
Die gewone drolpeer (Dombeya rotundifolia) is 'n boom wat noord van die Vaalrivier en in KwaZulu-Natal voorkom. Die boom staan ook bekend as die blompeer. Die boom se FSA-nommer is 471.[2]
Beskrywing
[wysig | wysig bron]Die blare is amper rond, redelik grof, donkergroen aan die bokant en liggroen aan die onderkant. Dit is gewoonlik een van die eerste bome wat in die lente blom; die bloeisels is gewoonlik wit maar kan ook ligpienk wees. Die blomme verwelk gou maar die kroonblare val nie af nie. Hulle bly aan die boom en word later vlerke aan die ryp vrugte.
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Die boom is inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Stam
-
Blomme
-
Blare
-
Pienk blomme
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- van Wyk, B. and van Wyk, P. 2013. Field Guide to trees of Southern Africa Second Edition. Struik, Cape Town
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Kategorieë:
- IUBN Rooilys veilige spesies
- Bome van Afrika
- Flora van Angola
- Flora van Botswana
- Flora van Burundi
- Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo
- Flora van Eswatini
- Flora van Ethiopië
- Flora van Kenia
- Flora van Malawi
- Flora van Mosambiek
- Flora van Namibië
- Flora van Rwanda
- Flora van Suid-Afrika
- Flora van Tanzanië
- Flora van Uganda
- Flora van Zambië
- Flora van Zimbabwe