Jekaterinburg
Jekaterinburg Екатеринбург | |
---|---|
Stad | |
Ligging van Swerdlofsk-oblast in Rusland | |
Koördinate: 56°50′N 60°35′O / 56.833°N 60.583°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Swerdlofsk-oblast |
Stigting | 1723 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Aleksandr Jakof |
Oppervlak | |
• Totaal | 490 km2 (190 vk. myl) |
Hoogte | 237 m (778 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 396 074 |
Tydsone | UTC+06:00 |
Webwerf | http://www.ekburg.ru/english_version/ |
Jekaterinburg (Russies: Екатеринбу́рг) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Swerdlofsk-oblast. Die bevolking in 2013 was 1 396 074.
Die stad, wat in 1723 gestig is, se naam was tussen 1924 en 1991 Swerdlofsk.
Susterstede
- Pilsen, Tsjeggië
- Wuppertal, Duitsland (1993)
- Guangzhou, Volksrepubliek China (2002)
- Genua, Italië
- Ferentino, Italië
- San Jose, VSA (1992)
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jekaterinburg.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia