Esra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 13:42, 12 Mei 2014 (Nuwe artikel)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Esra is die 15de boek van die Hebreeuse Bybel en handel oor die herbou van die tempel deur die ballinge wat saam met Serubbabel teruggekom het, en die herstel van die tempeldiens. So beklemtoon dit die boodskap van Kronieke. Serubbabel was immers 'n nasaat van Dawid. Ook Esra se optrede was in die belang van die suiwer tempeldiens.

Bron